Quantcast
Channel: Pluimvee – Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 73

Braaihoender

$
0
0

Hierdie smaaklike, maklike hoender word met speserye gegeur en met braaisous bedek.

GENOEG VIR 6 MENSE
Bereiding: 5 min.
Verkoel: 1 uur
Gaarmaak: 40 min.

60 ml (¼ k) olyfolie
sout en vars gemaalde swartpeper
2,5 ml (½ t) paprika
2,5 ml (½ t) komyn
1 ml (¼ t) rooipeper
2 knoffelhuisies, gekap
½ ui, gekap
12 hoenderdye
250 ml (1 k) braaisous

  1. Meng die olyfolie, sout, vars gemaalde peper, paprika, komyn, rooipeper, knoffel en ui saam in ’n klein bak.
  2. Giet oor die hoender en sorg dat dit goed bedek is. Plaas op ’n bakplaat met ’n klein rand en marineer minstens 1 uur in die yskas.
  3. Bak 30 min. Haal die hoender uit die oond en bedek met die braaisous. Plaas weer in die oond vir nog 10 min. of tot klewerig.

Deur Hope Malau
Foto: David Briers


Viewing all articles
Browse latest Browse all 73


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>