Quantcast
Channel: Pluimvee – Huisgenoot
Browsing all 73 articles
Browse latest View live

Spinasie-en-feta-omelet

Hierdie basiese omelet kan met enige van jou gunstelingbestanddele gevul word. Genoeg vir 2 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 10 min. 50 g botter 2 preie, in dun skywe gesny ½ rooi soetrissie, fyn...

View Article


Hoenderschnitzel

Deur die hoender plat te kap word dit vinniger en egaliger gaar. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. 250 ml (1 k) meel sout en peper 2 eiers 30 ml (2 e) melk 500 ml (2 k) droë...

View Article


Hoender-enchilada-gebak

Hierdie kaserige maaltyd met maklik verkrygbare bestanddele is binne ’n halfuur op die tafel. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Bak: 20 min. 1 kg heel hoender, gaargemaak en gevlok 4 sprietuie,...

View Article

Braaihoender

Hierdie smaaklike, maklike hoender word met speserye gegeur en met braaisous bedek. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 5 min. Verkoel: 1 uur Gaarmaak: 40 min. 60 ml (¼ k) olyfolie sout en vars gemaalde...

View Article

Hoendernoedels

Los die wegneemkos en geniet hierdie geurige maaltyd by die huis. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 15 min. 6 sprietuie, gekap 1 groen brandrissie, gekap 5 ml (1 t) wonderpeper 5 ml (1 t)...

View Article


Volstruis-en-varkvleisbrood

Wees kreatief en maak ’n vleisbroodjie vir elke gas. Genoeg vir 6 of meer mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 50 min. 500 g streepspek 70 g broodkrummels 60 ml (¼ k) melk 45 ml (3 e) olyfolie 2 uie, in...

View Article

Speseryhoender- en-rys

’n Heerlike weekdagmaaltyd vir die hele gesin Genoeg vir 6 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 40 min. 80 ml (⅓ k) olie 2 kg hoenderstukke sout en vars gemaalde peper 1 ui, gekap 15 ml (1 e) kerriepoeier...

View Article

Braaihoendersosaties

Hierdie braaisous kan jy gebruik elke keer as jy braai. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15 min. ½ rooi ui (gekap) 2 knoffelhuisies, gekap 250 ml (1 k) tamatiesous 80 ml (⅓ k)...

View Article


Eiergebraaide rys

Hierdie eiergebraaide rys is geskik vir aandete. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 15min. 30 ml (2 e) olie 2 eiers, geklits 6 sprietuie, in skywe gesny 2 wortels, in blokkies gesny 4...

View Article


Hoenderkerrie

Die aroma van die kerrie kan dalk daartoe lei dat jou bure kom kuier. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 45 min. 80 ml (⅓ k) olie 1,7 kg hoenderstukke 1 ui, fyn gekap 5 ml (1 t)...

View Article

Vakansie-gunsteling: Dukkah-hoenderrepe met uie-jogurt-doopsous

Hou jy vanaand ’n partytjie? Hierdie tradisionele Egiptiese peuselhappie sal jou komplimente besorg. Verdubbel die resep as jy meer nodig het. Genoeg vir 4 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 10 min. DUKKAH...

View Article

Hoendernoedels

Berei in minder as 30 minute ’n heerlike aandete vir die gesin. Genoeg vir 4 mense Gaarmaak: 20 min. Bereiding: 10 min. 50 g botter 1 ui, fyn gekap 1 wortel, gekap 1 selderystok, gekap 2...

View Article

Romerige hoenderlewertjies

Geniet romerige hoenderlewertjies, voorgesit met brood om die sous mee op te skep. GENOEG VIR 4-6 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 15 min. 250 g hoenderlewertjies, skoongemaak sout en vars gemaalde...

View Article


Botterhoender

Kerrie is altyd ’n groot gunsteling. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 25 min. MARINADE 125 ml (½ k) gewone jogurt 5 ml (1 t) borriepoeier 10 ml (2 t) garam masala 2,5 ml (½ t)...

View Article

Speseryhoender met botterrys

Wonder jy wat om vir aandete te berei? Hier is ’n heerlike resep vir hoender en rys. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 25 min. 15 ml (1 e) fyn knoffel 5 ml (1 t) komyn 15 ml (1 e) paprika...

View Article


Hoender-breyani

Hierdie geurige en smaaklike gesinsmaaltyd sal ’n wenner wees. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 25 min. 500 ml (2 k) rys 25 g botter 1 ui, gekap 1 lourierblaar 3 kardemompeule, fyngedruk...

View Article

Hoenderkasserol

Hierdie heerlike hoendergereg lyk na ’n goeie idee vir aandete. Genoeg vir 6 mense Bereiding:  10 min. Gaarmaak: 30 min. 15 ml (1 e) olie 1 kg hoenderstukke sout en peper 20 g botter 1 ui, gekap 250 g...

View Article


Hoender-en-gortpot

’n Heilsame en gesonde maaltyd – net reg vir ’n koue aand. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 8 min. Gaarmaak: 50 min. 15 ml (1 e) olyfolie 4 hoenderborsies, in skywe gesny 2 wortels, fyn gekap 2...

View Article

Botterhoender-kerriebrood

Deel dit of hou dit vir later! Maak aandete interessant met ’n tuisgemaakte kerriebrood. Genoeg vir 2 tot 4 mense Bereiding: 10 min. Marineer: 1 uur Gaarmaak: 30 min. 2,5 ml (½ t) fyn naeltjies 2,5 ml...

View Article

Hoenderkerrie

Die aroma van die kerrie kan dalk daartoe lei dat jou bure kom kuier. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 45 min. 80 ml (⅓ k) olie 1,7 kg hoenderstukke 1 ui, fyn gekap 5 ml (1 t)...

View Article
Browsing all 73 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>