Oorskiet-hoender spaghetti slaai
Bedien 4 500 ml gekookte opgesnyde hoender 250 ml gerasperde murgpampoentjies 250 g gekookte spaghetti SUURLEMOEN-SLAAISOUS Stukkies en sap van 2 suurlemoene 45 ml olyfolie Sout en peper Meng die...
View ArticleHoendersop met spaghetti
Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 15 minute 30 ml (2 e) olyfolie 1 ui, in kwarte gesny 2 knoffelhuisies, fyn gekap 3 cm vars gemmer, geskil en gerasper 1 suurlemoengras, fyn gekap...
View ArticleHoenderpastei met ’n kinkel
Dit is ’n ete toegedraai in deeg. Ons het die pastei met rys, spinasie en hoender gevul vir ’n smaaklike aandete. Genoeg vir 6 Bereiding: 20 min. Bak: 30 min. 50 g botter 3 sprietuie, gekap 2 ml (½ t)...
View ArticleMarokkaanse hoenderpotpastei
Bros deeg oor ’n heerlike, romerige hoendervulsel. Hierdie gereg bevat net die regte balans Marokkaanse geure; moet dus nie in die versoeking kom om enige bestanddele weg te laat nie. Genoeg vir 6...
View ArticleGeurige braaihoender met ’n klapperlaag
Vir Banting-aanhangers. Ons het hierdie heerlike weergawe van die immergewilde braaihoender geskep deur klapper pleks van broodkrummels in die bedekking te gebruik. Dus pas dit volmaak in by ’n...
View ArticleHoenderlewerpatee
Hierdie patee is ryk en vullend en ideaal vir ingepakte middagetes en pieknieks. Sorg dat jy vars lewer gebruik – dit moet glansend wees – en week dit in melk om van enige bitter smaak ontslae te raak....
View ArticlePaprikahoender met tabbouleh
Tabbouleh is ’n heilsame Midde-Oosterse slaai met ’n vars smaak. Jy kan die bulgurkoring met gaar rys vervang as jy wil – dit sal net so heerlik smaak. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak:...
View ArticleBanting-braaihoender en pampoen met lensies
’n Fieterjasielose maaltyd wat heerlik en vulllend is. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 min Gaarmaak: 35 min 6 hoenderstukke ½ pampoen, in wîe gesny 1 kop knoffel, horisontaal gehalveer 3 takkies...
View ArticleBanting-hoenderbredie met tamaties en olywe
Sny koolhidrate uit met hierdie heerlik sappige hoendergereg met groenbone as bykos. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 8 hoenderboudjies olyfolie 8 knoffelhuisies, ongeskil skil...
View ArticleBanting-hoender toegedraai in spekvleis met avokado-en-groenboonslaai
Probeer jy koolhidrate uitsny? Dan moet jy hierdie heerlike, maklike en vinnige hoender toegedraai in spekvleis en groenteslaai op die proef stel Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min....
View ArticleBanting-sampioen-hoenderburger
Sny die koolhidrate uit jou hoenderburger deur sampioene pleks van rolletjies te gebruik en bedek dit met spekrepe. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15 min. Marineer: 30 min. 6...
View ArticleSpesery-hoendersosaties
’n Vinnige en maklike maaltyd vir die middel van die week – geurig gespeseryde hoender met ’n krakerige slaai, bedek met tzatziki. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15 min. 4...
View ArticleBanting-resep: Mediterreense tamatiegebak
’n Wonderlike Banting-resep van geroosterde hoender met groente. Voeg soetmielies by die resep, as jy wil. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 45 min. 4-6 hoenderporsies sout en vars...
View ArticleHarissa-hoender met murgpampoentjiekonfyt
Geniet hierdie bedekte Noord-Afrika hoender saam met die heerlike konfyt. Bereiding: 10 min. Verkoel: 30 min. Gaarmaak: 30 min. Genoeg vir 6 mense 60 ml (¼ k) olyfolie 30 ml (2 e) suurlemoensap 30 ml...
View ArticlePaprika-en-mango-plathoender
Die speseryagtige mangosous sal jou somerbraai ’n tropiese smaak gee. Genoeg vir 4-6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 50 min. 3 mango’s, gekap 2 takkies vars roosmaryn ’n klein hand vol vars grasuie 30 ml...
View ArticleGebakte broccolihoender
Dié romerige sous toor met gister se oorskiethoender (en die kinders kry broccoli in) Bedien 4-6 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 20 min. 250 g broccoli 15 ml (1 e) olyfolie 250 g sampioene, gehalveer sout...
View ArticleHoender-tamatie-en-mosterdtert
Hoender met ’n mosterdbolaag is heerlik net so, maar die tamatie gee elke happie ’n sappige soetheid. GENOEG VIR 4-6 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 20 min. 400 g skilferkorsdeeg 5 ml (1 t)...
View ArticleHeuning-hoendernoedels
Beproef hierdie heerlike, maklike Chinese gereg. GENOEG VIR 4-6 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 35 min. 6 hoenderstukke 125 ml (½ k) hoenderaftreksel 150 g noedels, gekook 150 g broccoli, geblansjeer...
View ArticleBrandrissie-heuning-sosaties
Kikker vanaand se aandete op met hierdie heerlike resep. GENOEG VIR 4-6 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. Sous 125 ml (½ k) tamatiesous 60 ml (¼ k) heuning 2 brandrissies, fyngemaal 60 ml (¼ k)...
View ArticleDukkah-hoenderrepe met uie-jogurt-doopsous
Hou jy vanaand ’n partytjie? Hierdie tradisionele Egiptiese peuselhappie sal jou komplimente besorg. Verdubbel die resep as jy meer nodig het. Genoeg vir 4 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 10 min. DUKKAH...
View Article