Halfuur-hoendertikka-masala
Hierdie vinnige resep is perfek vir aandete op ’n weeksaand. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 2 uie, fyn gekap 4 hoenderborsies, in blokkies gesny 1 rooi brandrissie 3 cm-stuk...
View ArticleKaserige rysballe
Hierdie verslawende rysballe word gewoonlik met ’n vleissous gevul, maar beproef hierdie opwindende kaasvariasie. Lewer 15 balle Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 30 min. 60 g botter 2 uie, fyn gekap 250 ml...
View ArticlePaprika-hoender met kluitjies
Paprika is die kern van hierdie alles in een hoender-en-kluitjie-pangereg. Genoeg vir 6 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30 min. 2 uie, in skywe gesny 1 rooi soetrissie, in skywe gesny 15 ml (1 e) olie 4...
View ArticleHoendertortillas met baba-ganoesj
Dit is die vinnigste maaltyd om in ’n bedrywige week te berei. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 min. Marineer: 30 min. of oornag Gaarmaak: 20 min. 4 hoenderborsies 250 ml (1 k)...
View ArticleKlewerige hoendervlerkies
Kom vriende kuier? Hierdie peuselhappie sal sommer vinnig verorber word. Genoeg vir 4-6 Bereiding: 10 min. Marineer: 30 min. Gaarmaak: 20 min. 1 kg hoendervlerkies Marinade 250 ml (1 k) tamatiesous 125...
View ArticleLewer-tortilla-gebak
Omskep eenvoudige hoenderlewer in ’n eiesoortige, heerlike maaltyd. Genoeg vir 6 Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 30 min. 1 ui, fyn gekap 30 ml (2 e) olie 2 knoffelhuisies, fyngedruk 5 ml (1 t)...
View ArticleErtjie-pesto hoender Kiëf
Jou gaste sal dié heerlike pesto-Kiëf nie kan weerstaan nie. Dis boonop vinnig en maklik om te maak. Lewer 8 – 10 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 8 min. PESTO 300g bevrore ertjies, ontvries 70g...
View ArticleHoenderbroodjie met harissa-slaai
Hierdie maklike oop hoenderbroodjie met harissa-slaai is nie net heerlik nie; dis ook vinnig om te berei. Genoeg vir 4 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 20 min. 4 hoenderborsies 500 ml (2 k) hoenderaftreksel...
View ArticleHoenderkasserol
Deel hierdie heilsame weekdag-hoendergereg met jou gesin – en geniet die komplimente! Genoeg vir 6-8 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 35 min. 250 ml (1 k) meel sout en peper 30 ml (2 e) olie 8 hoenderdye 1...
View ArticleSpeseryhoender met polentaskyfies
Het jy al polentaskyfies beproef? Stel hierdie koel, smaaklike resep op die proef vir middag- of aandete. Genoeg vir 2-4 Bereiding: 15 min. Verkoel: 30 min. Gaarmaak: 40 min. 2 hoenderkwarte 5 ml (1 t)...
View ArticleGebraaide, bros hoender
Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 20 minute olie vir diepbraai 375 ml (1½ k) meel 15 ml (1 e) paprika 250 ml (1 k) karringmelk sout en vars gemaalde swartpeper 30 ml (2 e)...
View ArticleBraaihoender met koeskoesslaai
Beproef vanaand hierdie maklike resep. Genoeg vir 4-6 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 30 min. 8 hoenderboudjies 15 ml (1 e) paprika 15 ml (1 e) fyn komyn 4 knoffelhuisies 15 ml (1 e) olie Slaai 250 ml (1...
View ArticleHoender-en-eier-pastei
As jy lus het vir iets anders en opwindends vir aandete, is dit net die resep vir jou. Genoeg vir 6 Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 40 min. Deeg 750 ml (3 k) meel ’n knippie sout 250 g botter 60 ml (¼...
View Article20 minute-gnocchi met hoenderlewer
Soek jy ’n idee vir ’n vinnige aandete? Beproef hierdie eenvoudige, smaaklike resep. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 15 min. 250 g hoenderlewer, skoongemaak 30 g botter 400 g blik...
View ArticleKaserige pesto-hoenderrolletjies
Maak aandete spesiaal met hoenderborsies wat met kaas en pesto gevul en in spekvleis toegedraai is. ’n Mens kan gekoopte pesto gebruik om tyd te bespaar. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak:...
View ArticleHoender-tikka met kluitjies
Hierdie geurige gereg sal almal ’n tweede keer laat skep. Genoeg vir 6 mense Rustyd: 30 min. Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. 2 kardemompeule 5 ml (1 t) komynsaad 5 ml (1 t) koljandersaad 3...
View ArticleKarringmelkhoender met patatstokkies
Die karringmelk maak die hoender sappig en maklik om met meel te bedek. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 5 min. Marineer: 30 min. of oornag Gaarmaak: 40 min. 6 hoenderboudjies 500 ml (2 k) karringmelk...
View ArticleNaan-pizza
Hierdie eenvoudige peuselkos is sommer ook ’n lekker manier om jou yskas leeg te maak. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 10 min. JOGURTSOUS 2 knoffelhuisies, fyngedruk ¼ komkommer,...
View ArticleHoenderpastei
Goedkoop vleissnitte maak die beste pastei. Probeer dit gerus self. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 1 uur 10 min. 30 ml (2 e) olie 600 g hoendermae 2 rooi-uie, in skywe gesny 120 g...
View ArticleHoender-en-stampmieliekerrie
Sit alles in die pot en roer dit net af en toe of voeg water by indien nodig. Genoeg vir 4-6 mense Week: Oornag Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 2 uur 300 g stampmielies, oornag geweek 1 ui, gekap 400 g...
View Article